Organiseerders

Die Oppiland Fees word gereël deur Lefra Produksies en Stable Inn. Frans Swart, wat reeds verskeie Feeste gereël het, sal optree as Feesdirekteur. Gunte en Adri Kommer van Stable Inn sal al die logistieke reëlings by Stable Inn hanteer. Lefra Produksies het veral bekendheid verwerf vir die aanbied van hulle baie gewilde Oppiwater Kunstefees wat elke jaar aanboord die MSC Orchestra aangebied word en wat ook elke jaar uitverkoop is.

Frans Swart

Fees Direkteur

Charl Senekal

Operasionele Bestuurder

Monica Booysen

Admin Bestuurder

Johan van de Reede

Klank en Beligting

Samora Moiane

Tegnies

Gustav van Rooyen

Webtuiste en I.T.

Donavan Black

Sosiale Media en Bemarking