Kunstenaars

Dag 1 – 26 Mei 2023

Op Vrydag, 26 Mei 2023 gaan ons die Oos-Rand laat Rock met die volgende kunstenaars:

  • Francois van Coke
  • Ouderdoos
  • Van Kose
  • Taschè
  • Martin Bester
  • Chaos in September
  • The Colour Blew

Dag 2 – 27 Mei 2023

Op Saterdag, 27 Mei 2023, bring ons die land se grootste Afrikaanse sangers saam op een verhoog. Feesgangers kan uitsien na die volgende kunstenaars:

  • Chris Chameleon
  • Die Broers
  • Nic Stevens
  • Deon Groot
  • Jan Rhaap
  • Koos Kombuis
  • Lu-Anèl
  • Sonja Herholdt
  • Pieter Smith
  • Fanus Pienaar
  • Jacques du Plessis
  • Liewe Heksie
  • Rofstoei

Dag 3 – 28 Mei 2023

Kry jou Cowboy hoed en Stetsons reg, want op 28 Mei 2023 bied on seen van die grootste Country-Feeste van alle tye aan met die volgende kunstenaars:

  • Die Broers en Ds. Francois Gouws |
  • In die spore van Jesus
  • Bernice West
  • Die Broers
  • West
  • Hunter Leite
  • Rofstoei